“ATTOPLEX het my baie vinnig gehelp en uistekende diens gelewer. Ek het meer as n maand gesukkel met my vorige adsl lyn en ATTOPLEX het my dieselfde dag wat my fibre lyn geinstaleer is die installasie van ATTOPLEX kom finaliseer. Ek is tans op die 10 meg fibre paket en kan sover nog nie kla nie is baie meer betroubaar as my vorige diens. ATTOPLEX is tops.”

Johan Brummer